Welcome!
Login
|
Register
Artist
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
#
Title
Artist
Song title:
Jim Reeves - Verreland
Edit By:
216.73.217.131
Verreland Daar's 'n ver, verre land, skone land waar die sonlig so rein helder skyn. Dis 'n droomland vir my wat my hart en siel bekoor, en ek weet ek moet antwoord as ek daardie roepstem hoor: Vaderland! Dis so ver hiervandaan; Dis nou tyd, sê vaarwel, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan... Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys waar die branders bruis en oestydwinde suis - daardie ver, verre land lok my aan... hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan... Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys waar die branders bruis en oestydwinde suis - daardie ver, verre land lok my aan... hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan...
All lyrics are property of their respective authors, artists and labels and are strictly for non-commercial use only.
Copyright © 2009-2026 Azlyricdb.com. All Rights Reserved |
Privacy policy
|
Blog